Trou Idees TI


4.2 ( 7372 ratings )
ニュース ライフスタイル
開発者 Johnny Dunhin
無料

Trou Idees is trots Afrikaans en verleen hulp aan bruide in hul soeke na trou verwante items, diensverskaffers en idees vir hul troudag!

Behalwe vir die beplanning van die troudag, raak Trou Idees ook huweliks- en verhoudings aspekte aan!

Met ‘n facebook blad wat al meer as 25 000 + likes het, is Trou Idees ‘n gunstelling onder Suid Afrikaanse bruid.